![](https://static.iono.fm/files/p608/logo_8513_20240105_104616_600.jpg)
Familie Bybelstudie Week 4. Ep. 2
--:--
Magriet en Dietmar Frey van die Petra-Instituut bied hierdie week Familie Bybelstudie aan, aan die hand van 1 Korintiërs 11. Haar susterskind, J.D. Human, staan hulle by.