Mode en ontwerp: Toekomsopsies is legio

Loading player...
Ontwerp en modeontwerp maak ongelooflke deure oop vir jong entrepreneurs.
Marilize Heyneke en Lesley Ings van Xela Fashion & Design Studio vertel.
25 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Kom skenk bloed

Ons saai Saterdag 30 Januarie regstreeks uit vanaf die SANBS se bloedinsamelingsveldtog. Palesa Mazibuko gesels met Sonop Ontbyt.
23 Jan 10 min

Sew & Knit vir Childline

Childline Mpumalanga benodig sagte troos speelgoed vir die kinders wie hulle bystaan. Hulle nooi naaldwerkers om bydraes te maak. Benita Nel vertel hoe die kompetisie werk.
21 Jan 7 min

Ereveldwagters hou gholfdag

Die Laeveld SANParke Ereveldwagters hou op 27 Februarie by die Witrivier-gholfklub hul jaarlikse gholfdag. Estelle Roe en Johan Willemse gesels met ons oor hul werk. Kontak hulle direk by 083-326-8185 of 083-701-9827.
21 Jan 13 min

Sonja Stadler gasspreker by SACBW

Die positiewe sielkundige, Sonja Stadler, is Donderdag die gasspreker by die SACBW se eerste netwerksessie vir 2026. Sy gesels met ons oor hoe om veerkragtigheid te kweek.
19 Jan 13 min