Topmatrieks: Robbies ryg onderskeidings in

Loading player...
Hoërskool Rob Ferreira se matrieks het 'n slaagsyfer van 98,8% behaal in 2023.
Kaila van der Heever spog met agt, Raghav Rajeev met ses en Ruben le Roux met vyf.
Hulle het kom kuier in die ateljee.
19 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Finale stemmery open vir Skryf'it-kompetisie

Coenie Naudé het jou stem 'n finale keer nodig vir sy oorspronklike liedjie "Geraas" in die FAK Skryf'it-kompetisie. Hy gesels met Laeveld Brunch oor wat die kompetisie en liedjie vir hom beteken. SMS AD1 + jou naam na 45730 en besoek skryfit.co.za.
18 Sep 10 min

Lentegroentetuin

Elzabé de Bruyn gesels met Saterdag Ontbyt oor jou lentegroentetuin.
15 Sep 18 min