Ontmoet Theo Amstel en sy ukelele

Loading player...
Theo Amstel, ‘n leerling aan Hoërskool Nelspruit, is besig om opgang in die musiekbedryf te maak met sy ukelele. Die Sonop Ontbyt-span leer hom beter ken.
14 Dec 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Vusi Mahlasela tree op in Sudwala Grotte

LIVEveld en Music Experience bring die legendariese Vusi Mahlasela na die Laeveld se asemrowende Sudwala Grotte hierdie Saterdag op Valentynsdag. Werner Botha en Adriaan van As gesels met die Middag Game Drive.
12 Feb 9 min

Monicah Zulu: Beauty in the Broken

Die plaaslike entrepreneur en sakevrou, Monicah Zulu, het na sy haar baba verloor het "Beauty in the Broken" geskryf om ander te help om na groot trauma en verlies weer te lewe.
12 Feb 8 min

Interlaer Saterdag deur Bergland aangebied

Laerskool Bergland is vanjaar die aanbieders van die Laeveld Interlaer. Dit vind Saterdag plaas. Jana Schlechter en Nicholeen Smit deel al die besonderhede met Sonop Ontbyt.
12 Feb 8 min

Renosterstropery het in 2025 skerp toegeneem in die Krugerwildtuin

Mpumalanga het verlede jaar ‘n noemenswaardige toename in renosterstropery aangeteken met die verlies van 178 renosters - teenoor 92 in 2024. Die meerderheid - 175 - is in die Krugerwildtuin gestroop, 'n skerp toename van 88 in 2024. Landwyd het renosterstropery met 16-persent gedaal, sê Frances Craigie van die departement…
11 Feb 10 min