Nuwe bestuurder vir Chimp Eden

Loading player...
Nanti Strydom is die nuwe bestuurder van Chimp Eden net buite Mbombela.
Sy gesels met Charles oor hul bekende inwoners - insluitende Joao, wat sover bekend op 79-jarige ouderdom tans die oudste lewende sjimpansee ter wêreld is.
14 Dec 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Sterk El Niño kom: Lefpa gesels oor brandgevaar

Vanjaar se El Niño-weerverskynsel sal moontlik die sterkste ooit wees. Dit lei tot droë en uiters warm weer wat die brandgevaar tot die uiterste verhoog. André Scheepers vertel vir Laeveld Brunch hoe lyk die situasie tans in die Laeveld.
4 Sep 14 min

Twee vasgetrek tydens pro-aktiewe operasie

Securicon het tydens een van hul gereelde pro-aktiewe operasies die week twee verdagtes in hegtenis geneem met vermoedelike verdowingsmiddels en gevaarlike wapens in hul besit.
3 Sep 15 min

Nelspruit tenniskampioene op pad na Sun City

Mias Bezuidenhout en Wernich Rossouw is van die spanlede van Nelspruit Tennisklub wat onlangs as provinsiale kampioene gekroon is en nou op pad is na die American Express National Club Championships Finals in Sun City.
3 Sep 10 min