EKSKLUSIEF: Avril Albetti praat oor 'Die Brug' ervaring
Loading player...
Avril Albetti is 'n entrepreneur en voormalige internasionale model. Sy het al baie uitdagings teëgekom, maar sy het besluit dit tyd is vir iets wat haar uit haar gemaksone gaan plaas en so het sy deel geword van 'Die Brug'-span. Rozanne McKenzie en Rob Forbes het die geleentheid gehad om met hierdie formidabele vrou te gesels oor haar tyd op 'Die Brug', die vriende en vyande wat sy daar gemaak het, en wat nou vir haar voorlê.