Aiden Nel - SA Swem Span

--:--
Aiden Nel, 'n graad 11-leerder aan Grey Kollege, is gekies vir die Suid-Afrikaanse swem span wat van 6-10 Desember 2023 aan die Afrika Junior Kampioenskap in Mauritius gaan deelneem.
Aiden is die enigste Vrystaatse swemmer wat gekies is vir die span wat bestaan ​​uit 11 seuns en 10 meisies tussen die ouderdomme 17-19 jaar wat aan die tweejaarlikse gesogte swemkampioenskappe gaan deelneem
21 Nov 2023 Afrikaans South Africa Education · Education

Other recent episodes

Rosestad Skole Top 10 - Primere Skool Jim Fouche

Benita Jacobs se alma mater - Jim Fouché Hoërskool het in die ateljee kom kuier vir die #RosestadSkoleTop10. Haar jongste sussie, Roechelle van der Merwe, was ook een van haar gaste - wat 'n spesiale geleentheid!
19 Mar 56 min