Airlink Cup skop die naweek af

Loading player...
Die Airlink Cup skop die naweek af. Jimmy Stonehouse, die hoofafrigter van die Pumas, gesels met Andri en Neels oor die toernooi en hul betrokkenheid.
3 Nov 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Agt munisipaliteite in Mpumalanga begin Aarto implementeer

Die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid sê agt munisipale gebiede in die provinsie het begin met die implementering van die Aarto-wetgewing. Die Stad Mbombela, Nkomazi, Thaba Chweu, Steve Tshwete, Emalahleni, Thembisile Hani, Govan Mbeki en Lekwa is onder 62 munisipaliteite wat landwyd vir fase twee van die uitrol geïdentifiseer is. Met…
18 Aug 13 min

Pumas derde op Curriebeker-punteleer met twee rondes oor

Die Airlink Pumas het hul veldtog om die Curriebeker-titel versterk met 'n oortuigende oorwinning van 29-7 oor die Stormers-23 in Mbombela. Die bonuspunt-oorwinning plaas die Pumas, met twee rondes oor, derde op die punteleer. Hulle is tans drie punte agter die Cheetahs en vier punte agter die verdedigende kampioene en…
18 Aug 10 min