Nelspruit Lionsklub wil jou help om ander te help

Loading player...
Daar is baie maniere om te help, volgens die Nelspruit Lionsklub.
“Ek woon al 40 jaar in hierdie gemeenskap. Ek het my kinders hier grootgemaak en gewerk en dit is nou vir my ‘n kans om terug te gee aan hierdie gemeenskap.”
Koos Schoonraad en Gery van Gelder gesels met Amanda oor hoe jy ook deel kan word van jou gemeenskap.
12 Oct 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min

Pasop vir "visvangers"

Callum MacPherson van Securicon verduidelik die bekende "visvang"-metode wat diewe inspan om jou deur 'n oop venster van jou eiendom te verlos.
20 Aug 13 min