OFM tuinbou praatjie met Christo Coetzer van Pretty Gardens tuinsentrum.
--:--
Vandag gee Christo Coetzer raad en advies oor hoe om jou tuin te omskep in n kleur paradys met blomsaad. Kry die naweek 10% Afslag op Mayford Meadow Mix saad asook, 10% afslag op alle Vlasse en Abelia Francis Mason struike vir slegs R120-00 elk.