Na meer as drie dekades in die musiekbedryf, ken Ray Dylan die wen-resep vir die perfekte treffer

Loading player...
Na meer as drie dekades in die musiekbedryf, ken Ray Dylan die wen-resep vir die perfekte treffer...en jy kan altyd staad maak op hierdie ou se talent.
Sy jongste enkelsnit, 'Rigtingnaald', is geskryf en vervaardig deur die  talentvolle Werner Beukes en is beskikbaar op alle digitale platforms.
Brad het die geleentheid gekry om met die bekende Liedjieskrywer en musikant te gesels op die KC Drive show.
11 Sep 2023 English South Africa Leisure · Leisure

Other recent episodes

Lienke Uys

Lienke Uys is net 12 jaar oud, ’n leerder van Laerskool Hugo Rust in Wellington, maar reeds besig om haar stem en platform te gebruik om ander jongmense op te bou en te inspireer.
29 Apr 13 min

The brand-new Vida e Caffè Wellington

Brad talks to the manager of the brand-new Vida e Caffè Wellington, Amin, about their new Wellington store, what customers can expect, and their opening specials.
30 Apr 6 min

Densten Hendricks from Charis Worship Centre

Brad talks to Densten Hendricks from Charis Worship Centre about an upcoming Finance and Compliance Training session aimed at helping NPOs, churches, community organisations and small businesses better manage their admin, tax and compliance responsibilities.
30 Apr 7 min