![](https://static.iono.fm/files/p608/logo_3553_20191028_154215_600.jpg)
Arukah Vrouekamp in Oktober gehou
--:--
Die Arukah Vrouekamp word op 6-8 Oktober in die Laeveld aangebied. Hannie Weiss vertel vir Charles waaroor alles gaan.