More Music Friday: Ruhan Du Toit

--:--
Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese liedjies vir More Music Friday te speel. Die ongelooflike talentvolle Ruhan Du Toit sluit aan by die Good Morning Breakfast en gesels oor sy nuwe enkelsnit Stockholm Sindroom asook die Grey't Love Music Festival waar hy optree.
25 Aug 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Chip4Charity Begunstigde: Dominique Prinsloo

Dominique Prinsloo, 'n 11-jarige meisie, is in November 2023 met terminale longkanker gediagnoseer. Ten spyte daarvan dat sy 'n broodnodige suurstofmasjien van 'n liefdadigheidsgholfgeleentheid ontvang het, bly haar mediese uitgawes oorweldigend. Nadat hy in Mei 2024 'n beroerte gehad het, is Dominique nou verlam. Jou ondersteuning kan help om die…
19 Jul 3AM 6 min

Chip4Charity begunstigde: Voetlig Bediening

Voetlig het 13 jaar lank onverpoosd gewerk om armoede in Orkney te verlig, met die fokus op die Afrikaanse gemeenskap. Hulle verskaf noodsaaklike kos, dagsorg en vervoer vir behoeftige gesinne, veral dié van Orkney Vaal, Blakeweg en Parksig. Help hulle om 'n permanente tuiste te verseker en ondersteun noodsaaklike programme,…
19 Jul 3AM 6 min

Nutri Feeds Goue Tub Kompetisie

Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter gesels met NutriFeeds se Santa Ferreira oor hul goue tub kompetisisie.
17 Jul 2AM 5 min

Wentzel soek 'n meisie wat kan vas dans

Wentzel kuier op die Good Morning Breakfast en vertel meer oor sy nuwe treffer Meisies wat kan vas dans. Toe Wentzel sy oë uitvee toe is die nuwe song sommer nommer 1 op al wat 'n platform is... en dit alles vir Boer van Windburg
12 Jul 2AM 10 min