Sunette en Jolise van EN Vision maak 'n draai om meer te vertel oor oogsorg.

Loading player...
'n Mens se sig is waardevol en uiters belangrik om te ontwikkel en voluit te lewe. Sunette en Jolise gesels oor sig, veral by kinders, en hoekom dit so belangrik is om dit reg te kry.
17 Aug 2023 English South Africa Society & Culture

Other recent episodes

Anne (en David) gesels met Wilmar van Netwerk Vir Afrikaans

Netwerk vir Afrikaans bied 10 Julie hulle jaarlikse Gholfdag aan. Die dag dien as n fondsinsameling vir Netwerk se drie hoof projekte, die studie-, geskiedenis- en onderwysfondse. Anne, en David het met Wilmar gesels, om so bietjie meer uit te vind oor die dag, en natuurlik oor Netwerk Vir Afrikaans.
30 Jun 5 min