EKSKLUSIEF: Derick Hougaard praat eerste keer oor noue ontkoming met die dood

Loading player...
Suid-Afrikaanse rugby legende Derick Hougaard was in 'n koma vir 13 dae, en nou is hy reg om met Rob Forbes en Rozanne McKenzie te praat oor die traumatiese ervaring. Rian van Heerden sit ook in en gesels oor die nuwe dokumentêr, 'Liefling van Loftus', wat Hougaard se lewe volg.
15 Aug 2023 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Alles wat jy moet weet oor die Afrikaanse weergawe van 'The Office'

Showmax het in 2025 aangekondig dat hulle besig was met die vervaardiging van ’n Suid-Afrikaanse weergawe van die wêreldwye trefferformaat 'The Office', onder lisensie van BBC Studios. The Drive with Rob and Roz het met Gert du Plessis, die Suid-Afrikaanse 'Jim', gesels oor die reeks. 'Die Kantoor' begin Sondag 18…
16 Jan 6 min

How to WIN R25,000 in 2026!

Take a listen to find out what the new question is and how to enter! Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00, and you can stand a chance to win BIG.
13 Jan 3 min