Laeveld Ervaring: Nuwe dinge in die pyplyn by KLCBT
--:--
Die operasionele bestuurder van die Kruger-Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT), Linda Grimbeek, het 'n nuwe regterhand.
Jodene Erasmus is nuut aangestel.
Grimbeek sê die KLCBT se hele uitgangspunt is om toeganklik te wees, en Erasmus sal daartoe bydra.
Jodene Erasmus is nuut aangestel.
Grimbeek sê die KLCBT se hele uitgangspunt is om toeganklik te wees, en Erasmus sal daartoe bydra.