Genoeg: Deel 2 Jy Het Genoeg Om Gelukkig Te Wees

Loading player...
Ons lewe in ʼn wêreld van meer as genoeg! Maar tog voel ons nie asof ons genoeg het nie en daarom hierdie strewe na meer, groter en beter! Dit veroorsaak ʼn onvergenoegdheid of ontevredenheid in ons harte en is waarskynlik die bron van ongelukkigheid en selfs die rede hoekom God se seën wat ons ryk maak afwesig is. Jack Hodgins het gesê “As long as a person has enough, they don’t need more.” God wil ons lei na ‘n plek van innerlike tevredenheid. Daarom wil ons met jou praat oor “Genoeg” in terme van tevredenheid, geluk, eenvoud en dankbaarheid.
30 Jul 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Genoeg: Deel 1 Wanneer Is Genoeg, Genoeg?

Ons lewe in ʼn wêreld van meer as genoeg! Maar tog voel ons nie asof ons genoeg het nie en daarom hierdie strewe na meer, groter en beter! Dit veroorsaak ʼn onvergenoegdheid of ontevredenheid in ons harte en is waarskynlik die bron van ongelukkigheid en selfs die rede hoekom God…
23 Jul 2023 30 min

Dr Thomas McCuddy: Cultivating Peace In A Turbulant World

Jy word genooi om saam met ons deel te wees van 'n inspirerende kerksdiens! Ons sien uit om gasspreker Dr. Thomas McCuddy van Families of Virtue in die VSA by ons te hê. Hy sal deel oor hoe om innerlike vrede te vind te midde van die chaos van ons…
9 Jul 2023 43 min

God Bly Dieselfde: Deel 5

Die een konstante ding in die lewe is verandering. Ons sien dit oral rondom ons in tegnologie, medisyne, politiek, verhoudings, mense en ook in ons eie voorkeure en lewe. Baiekeer veroorsaak die konstante patroon van verandering onsekerheid, onstabiliteit, hartseer en selfs vrees in ons lewens. As Christene kan ons egter…
2 Jul 2023 31 min

God Bly Dieselfde: Deel 4

Die een konstante ding in die lewe is verandering. Ons sien dit oral rondom ons in tegnologie, medisyne, politiek, verhoudings, mense en ook in ons eie voorkeure en lewe. Baiekeer veroorsaak die konstante patroon van verandering onsekerheid, onstabiliteit, hartseer en selfs vrees in ons lewens. As Christene kan ons egter…
25 Jun 2023 27 min

God Bly Dieselfde: Deel 3

Die een konstante ding in die lewe is verandering. Ons sien dit oral rondom ons in tegnologie, medisyne, politiek, verhoudings, mense en ook in ons eie voorkeure en lewe. Baiekeer veroorsaak die konstante patroon van verandering onsekerheid, onstabiliteit, hartseer en selfs vrees in ons lewens. As Christene kan ons egter…
18 Jun 2023 34 min