Nomani-sibbe wen goud met geometriese energie-projek
Loading player...
Die sibbe Amani (Hoërskool Bergvlam) en Danyaal Nomani (Nelspruit Primary) het onlangs goud gewen by die Eskom Ekspo wat by Penryn College aangebied is.
Hul navorsing toon dat geometriese energie praktiese sal wees om te implementeer. Hulle gesels met die Verkas-span.
Hul navorsing toon dat geometriese energie praktiese sal wees om te implementeer. Hulle gesels met die Verkas-span.