What's on the menu - Mexican night

Loading player...
Dit sien ons gaan dalk net weer op 'n kosavontuur! Hierdie week neem Sjef Maradine ons al die pad na Mexiko met 'n heerlike Taco-resep.
27 Jul 2023 11AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min