![](https://static.iono.fm/files/p141/logo_7427_20220721_121850_600.jpg)
Vandag in die Verlede: 18 Julie 2023
Loading player...
Albé Grobbelaar, Bloemfonteinse rubriekskrywer, oudradioman en afgetrede joernalistiekdosent met 'n voorliefde vir geskiedenis (én datums), deel interessante historiese feite tydens "Vandag in die Verlede".