#1  Kom in Rat podcast-reeks - Episode 1

--:--
Maak gereed om in die wêreld van entrepreneurskap te duik met die eertse episode van die “Kom in rat” podcast! In hierdie episode, Reginald Hufkie, jou op 'n reis deur die noodsaaklike stappe om jou besigheids idee in 'n soliede besigheidplan te omskep. Hierdie episode dek die agt maklike stappe om 'n hoëvlak besigheid idee in 'n soliede besigheidplan te omskep.
Season 1 / Episode 1 29 Jun 2023 Afrikaans South Africa Business · Management

Other recent episodes

Kom in Rat podcast-reeks - Episode 4

In hierdie laaste episode van die “Kom in rat” reeks, bespreek Reginald Hufkie stappe 7 en 8 van die “Kom in rat” plan van SimplyBiz.
Season 1 / Episode 4 32 min

Kom in rat, Episode 3

In hierdie episode van die “Kom in rat” reeks bespreek Reginald Hufkie die belangrikheid van finansiële bestuur, en hy stel bekend stappe 4, 5, 6 van die “Kom in rat” podcast reeks program wat 'n hoëvlak idee in 'n stewige besigheidplan sal omskep.
Season 1 / Episode 3 32 min

Kom in Rat podcast-reeks - Episode 2

In hierdie episode van die “Kom in rat” reeks bespreek Reginald Hufkie die belangrikheid van besigheids bestuur en stel die drie stappe van die “Kom in rat” program bekend wat 'n hoëvlak idee in 'n soliede besigheidplan sal omskep.
Season 1 / Episode 2 28 min