Innibos 2023: Lila Swift by kuierverhoë te sien
--:--
Lila Swift, 'n boorling van die Laeveld, het onlangs haar eerste enkelsnit en musiekvideo vrygestel. Sy gesels met Andri oor "Gapjaar" en haar opkomende optredes by Innibos.