Safari Country Nelspruit vier eerste jaar

Loading player...
Safari Country Nelspruit vier Saterdag hul eerste verjaarsdag.
"Dit voel nie meer soos werk nie, dit voel soos 'n gemeenskap wat bymekaar kom," sê Leandré Coetzer vir Andri.
100.5FM saai regstreeks uit vanaf die verjaarsdagverrigtinge waar jy uit kan sien na hope spesiale aanbiedinge en pryse om te wen.
26 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min

Pasop vir "visvangers"

Callum MacPherson van Securicon verduidelik die bekende "visvang"-metode wat diewe inspan om jou deur 'n oop venster van jou eiendom te verlos.
20 Aug 13 min