![](https://static.iono.fm/files/p608/logo_1320770_20230614_115342_600.jpg)
Laeveld Ervaring: Groot suksesse aangeteken sedert 2021
--:--
Op 20 Junie word prof. David Mabunda as die nuwe president van die KLCBT ingehuldig.
Uitgaande president, Sandra Jacobs, vertel van die uitdagings en deel die suksesse van haar afgelope twee-jaar-termyn.
Uitgaande president, Sandra Jacobs, vertel van die uitdagings en deel die suksesse van haar afgelope twee-jaar-termyn.