Nictus trek 'n nuwe baadjie aan!

Loading player...
Nictus, vir meer as 75 jaar 'n ikoniese Namibiese besigheid het 'n nuwe baadjie aangetrek. Francois Wahl, besturende direkteur van Nictus loer in by Nova1035 om ons meer te vertel oor die transformasie.
13 Jun 2023 English South Africa Society & Culture

Other recent episodes

Anne (en David) gesels met Wilmar van Netwerk Vir Afrikaans

Netwerk vir Afrikaans bied 10 Julie hulle jaarlikse Gholfdag aan. Die dag dien as n fondsinsameling vir Netwerk se drie hoof projekte, die studie-, geskiedenis- en onderwysfondse. Anne, en David het met Wilmar gesels, om so bietjie meer uit te vind oor die dag, en natuurlik oor Netwerk Vir Afrikaans.
30 Jun 5 min