OFM skenk R100 00 aan Agri Securitas

Loading player...
Agri Securitas het Woensdag R100 000 ontvang deur OFM se BakkieArm-fondsinsamelingsveldtog. Die oorhandiging het plaasgevind by OFM se buite-uitsaaieenheid by Nampo Park, tydens GraanSA se Nampo Oesdag. OFM se Elsabé Richard gesels met
Agri SA se hoof uitvoerende beampte, Christo van der Rheede hieroor.
18 May 2023 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Lt Col Thabo Covane

Lt Col Thabo Covane praat oor die verdagte wat aangekeer tydens polisie-operasie vroegoggend met renosterhorings en diamante
20 Jan 8AM 1 min