Drew van Coller, nasionale verkoopsbestuurder van Corteva Biologicals, vertel hoe biologiese oplossings die toekoms van volhoubare boerdery vorm. Vind uit oor die nuutste tegnologieë wat boere help om hul opbrengste te maksimeer, gesonder oeste te kweek en hul grond te beskerm – alles terwyl hulle hul huidige praktyke ondersteun.
Besoek die Agri-Alert-saal by vanjaar se NAMPO Oesdag vir slim plaassekuriteit – van “human detection” tot veemoniteringsbande wat werk buite seinopvangs. Kom kyk vandag 15:00 na produkdemo’s by Stalletjie 13 & 14 en staan ’n kans om ’n SPOTBOT ter waarde van R14 000, asook 20% afslag te wen! Scan…
Akademia se studieaansoeke vir 2026 is reeds oop! Yolanda Maartens gesels vandag met Jeanmarie van Niekerk, leier van bemarkingsadviseurs by Akademia, regstreeks vanaf Graan SA se NAMPO oesdag. Besoek www.akademia.ac.za om meer uit te vind oor studies by Akademia of besoek hul stalletjie by Nampo in die Namposaal nommer 54.
OFM Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter gesels met Antois van der Westhuizen van John Deere Financial oor die rol wat finansiering in die moderne landbou- en konstruksiesektor speel. Ons hoor hoe John Deere Financial sy handelaars en kliënte ondersteun, die doelwitte vir die jaar, en hoe hul finansieringsoplossings aanpas…
OFM Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter gesels met Griffiths Makgate van John Deere oor die nuutste ontwikkelings in die konstruksie- en grondverskuiwingsektor. Luister om te hoor hoe John Deere steeds voorbly in die bedryf deur slim tegnologie en innoverende masjiene, en hoe hulle huidige industrie-neigings en regulasies aanspreek om…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.