Jou gewrigte kan beter voel met Flexofend!

Loading player...
Kobus Buys van Flexofend gesels met Deon oor hoekom Flexofend vir persone wat ly onder pynlike en of stram gewrigte 'n daadwerlike verskil in hulle lewens kan maak.

KOBUS BUYS
DIRECTOR | AZARIAH PHARMACEUTICALS (Pty) Ltd.
28 Apr 2023 English South Africa Society & Culture

Other recent episodes

Anne (en David) gesels met Wilmar van Netwerk Vir Afrikaans

Netwerk vir Afrikaans bied 10 Julie hulle jaarlikse Gholfdag aan. Die dag dien as n fondsinsameling vir Netwerk se drie hoof projekte, die studie-, geskiedenis- en onderwysfondse. Anne, en David het met Wilmar gesels, om so bietjie meer uit te vind oor die dag, en natuurlik oor Netwerk Vir Afrikaans.
30 Jun 5 min