Sally Aucamp tehuis afhanklik van Noordkaapse gemeenskap

Loading player...
Een keer ‘n maand in die OFM Famile Fokus tydens Living Limitless plaas ek die fokus op organisasies en individue wat werk met mense en kinders met gestremdhede dwars oor ons streek om te gesels oor hoe hul ondersteuning bied aan die gemeenskap wat hulle bedien. Voorsitter van die Sally Aucamp tehuis vir gestremdes, Charle Koegelenberg sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens aan om te gesels oor die behoefdes van hul inwoners, die belangrike rol wat die Kimberley gemeenskap speel in hul bestaan en hoe luisteraars betrokke kan raak. Om kontak te maak kan jy matrone Evelyn Brevis skakel by 072 146 9003.
21 Apr 2023 4AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

Hormone, menopouse en kanker: KANSA wil dat jy die verhouding tussen 3 beter verstaan

Menopouse gaan nie net oor warm gloede en breinbeneweldheid nie. Dit is ook ‘n tyd wanneer hormonale veranderinge die risiko van borskanker kan beïnvloed. Kliniese Verpleeg Spesialis by KANSA, Vlooi Venter, sluit by Yolanda Maartens aan om te verduidelik hoe hormone, menopouse en kanker jou risiko kan beïnvloed. Besoek gerus…
1 Dec 5AM 5 min