Weird Wide Web – Kyk uit vir man met hoed as jy wakker word

Loading player...
Jy het dalk nog nie van die Hat Man gehoor nie, maar daar is 'n kans dat hy al een of twee keer in jou drome opgeduik het - 'n spookagtige skadufiguur met 'n donker jas en 'n hoed.
28 Mar 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min