Weird Wide Web – Toilet wat sonder water werk, sowaar!

Loading player...
’n Video van ’n waterlose toilet wat menslike ontlasting tot as laat verbrand pleks dat dit weggespoel hoef te word, het die internet in vervoering.
27 Mar 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min