Appel gesels Geesfees 2023

Loading player...
Vrydag, 24 Maart tot Sondag, 26 Maart 2023 is weer die Virseker Geesfees ten bate van Solidariteit Helpende Hand in Potchefstroom. Nico van der Westhuizen gesels met kunstenaar, Appel, oor die projek en wat besoekers kan verwag.
23 Mar 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min