
Hoekom is spanbou belangrik in 'n werkplek?
--:--
Die Good Morning Breakfast span gesels met 'n professioneel in spanbou, Beukes van Zyl om by hom te hoor hoekom spanbou belangrik is in die werkplek.