Weird Wide Web – Regsfirma dagvaar robotprokureur

Loading player...
Die wêreld se eerste robotprokureur ooit – ja, jy het reg gelees – is pas gedagvaar. Wat klink soos die storielyn van 'n wetenskapfiksie-rolprent, is eintlik sowaar besig om te gebeur: ‘n robo-prokureur van New York word deur Edelson, ‘n regsfirma van Chicago, gedagvaar vir “ongemagtigde regspraktyk”.
21 Mar 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min