Spoorloos op die Oranjerivier: Dag 9 afgehandel
--:--
Ses Laeveldse manne se Transoranje-Spoorloos-tog op die Oranjerivier loop môre ten einde. Vandag het hulle 130 km op die rivier afgelê tot by Aussenkehr.
Francois Jacobs sê hulle het vandag heelwat probleme ondervind met die ondersteunersvoertuig wat gebreek en een bootjie wat 'n gat in gekry het.
"Ons is baie opgewonde om môre in Alexanderbaai aan te kom," sê hy.