Weird Wide Web – Van tierkoning tot tronkvoël tot president

Loading player...
Die befaamde Joe Exotic het aangekondig dat hy homself as president verkiesbaar gaan stel in die volgende Amerikaanse verkiesing - en hy maak nie ‘n grap nie.
16 Mar 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min