Bloemfonteinse ouma is dankbaar dat kleindogter hoofbeserings oorleef het

Loading player...
Magda Meyberg, ’n akademiese beampte by Kovsies, vertel haar dogter, ook Magda, het haar Maandag in trane gebel nadat haar tweejarige, Leah, by ’n venster van hul meenthuis op die eerste verdieping uitgeval het. Deur die genade is Leah se val gebreek toe sy kop eerste op die rand van ’n trampolien beland het.
15 Mar 2023 12PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min

Mache van Vreden.

Kimberley-ma speel sonder pyn saam met dogter ná suksesvolle breinstentprosedure
30 Jul 6AM 1 min