Weird Wide Web – Só kom Barbie tot Nasa se redding

Loading player...
Neil Armstrong het dalk een klein treetjie vir die mensdom op 20 Julie 1969 geneem. Maar vier jaar vóór Apollo 11, het Barbie reeds 'n volledige ruimtepakkie besit en ruimteverkenning onderneem nog voordat dit ‘n ding was.
15 Mar 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min