Weird Wide Web – Man kry sespak – sonder sweet of dieet

Loading player...
‘n Britse man het seker gemaak hy is altyd reg vir die warm dae wanneer hy sy hemp wil uittrek – deur ‘n tatoe van permanente maagspiere (oftewel ‘n six-pack) te kry.
8 Mar 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min