Weird Wide Web – Blaas jou skulp soos trompet, wen prys

Loading player...
Om op ‘n konkskulp soos ‘n trompet of ‘n fluit te blaas is so ‘n gewilde tydverdryf in die Amerikaanse Key West dat dit vyf dekades gelede tot ‘n jaarlikse kompetisie gelei het.
7 Mar 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min