Geesfees organiseerder Elbé Visagie

Loading player...
Die naweek van die 24ste Maart is daar iets groot aan die gang in Potchefstroom. Dis weer tyd vir die Virseker Geesfees! Maar dis nie alleen ‘n naweek van groot makietie met van die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf op die verhoog nie, dis ook vir ‘n goeie doel. Nico van der Westhuizen gesels met een van die organiseerders, Elbé Visagie.
6 Mar 2023 1AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min