Deon Lotz op The Joyride: "Om komedie te doen maak die werk baie lekkerder"

Loading player...
Nikki haal die legendariese Suid-Afrikaanse akteur Deon Lotz in. Lotz gee vir ons 'n bietjie insig in sy karakter op Kyknet se nuwe program, Mooiweer en Warm.
2 Mar 2023 10AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min