Weird Wide Web – Vrou onbewus sy is Siri se stem

Loading player...
Die vrou wat haar stem aan die oorspronklike Siri verleen het, sê sy het destyds geen idee gehad wat sy eintlik opgeneem het nie. Susan Bennett het destyds, in 2005, nie eens as ‘n stemakteur gewerk nie, maar het klingels vir radioadvertensies gesing.
1 Mar 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min