Robbie Wessels gesels Bieliemielie Fees met Nico

Loading player...
Nico haal die Suid-Afrikaanse akteur en musikant Robbie Wessels in. Robbie is een van die kunstenaars wat vanjaar se Bieliemielie Fees, wat in die Oos-Vrystaatse dorp Reitz plaasvind, sal optree.
23 Feb 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min