Weird Wide Web – Baas betaal werker in “eie munt terug”

Loading player...
'n Man in die VSA was nie beïndruk – om die minste te sê – toe hy sy laaste salaristjek in ‘n vrag oliebedekte pennies betaal is. Laat ‘n mens dink aan daardie gesegde “in eie munt terugbetaal”.
20 Feb 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min