Weird Wide Web - Man wys sy liefde met broccoli

Loading player...
Meeste mense hoop vir sjokolade of blomme op Valentynsdag, maar broccoli? Nee, hou verby! Tensy, natuurlik, broccoli jou gunsteling-gunsteling groente is en iets waaraan jy elke dag aan peusel, soos ene India Atkinson van Belfast in Ierland.
14 Feb 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min