Weird Wide Web – Eers verf, dán werk vir Pakistan-trekkers

Loading player...
Pakistan is bekend vir sy kleurvolle trekkers, wat eers met verf, klokkies, linte en vere versier word voordat hulle vir boerdery ingespan word.
13 Feb 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min