Weird Wide Web - Hierdie vrou het 'n baie vreemde verslawing

Loading player...
Ons almal is verslaaf aan iets, meestal gewone dinge soos videospeletjies speel of gaskoeldrank drink, maar in dié vrou se geval is dié 'iets’ om matrasse te eet.
31 Jan 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min