Noord-Kaap dodetal weens hitte-uitputting styg

Loading player...
Die dodetal weens hitte-uitpitting in die Kakamas omgewing het tot sewe gestyg, na nog een persoon dood is. Agt mense is Dinsdag in die hospitaal opgeneem. Een persoon is tans op 'n ventilator gekoppel terwyl hulle aansterk. Landbou LUR Mase Manopole het intussen haar medelye aan die families van die oorledenes betuig en aangevoer dat die provinsie net soos ander gebuk gaan onder uitermatige hitte dat mense teen moontlike hitte-uitpitting beskerm moet word. Woordvoerder, Zandisile Luphahla.
21 Jan 2023 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Cllr. Frans Bothma

DA eis dringende aksieplan en verantwoordbaarheid om Mangaung se waterkrisis op te los
29 Mar 2AM 1 min

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min