Sassa kaart gerugte nekslag toegedien

Loading player...
Gerugte dat die goue SASSA kaart nie meer werk nie is 'n nekslag toegedien deur Postbank. Dit het die 29 miljoen Suid-Afrikaners wie beginstigdes van Sassa toelaes is, opnuut daarvan verseker dat die gerugte ongegrond en onwaar is. 'n Stelselfout, wat sedertdien opgelos is, het daartoe gelei dat hulle genoodsaak was om OTM ontrekkings op die Sassa goue kaarte te staak. SASSA woordvoerder Uno Khuno.
11 Jan 2023 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min